# VROUEMAAND: Ouers is kosbare juwele, waardeer hulle! Bernadine Hearn Aug 14, 2020 0 "Haar woorde aan kinders wat nog hul ouers het, 'eer jou vader en moeder, waardeer hulle, aanvaar hul frustrasie. Spandeer soveel tyd saam met hulle as wat jy kan."