Dit het aan die lig gekom dat inwoners vele klagtes aan verskeie belanghebbendes gerig het in verband met die toestand van die paaie, asook dienslewering van die munisipaliteit.
"In die jongste se verslag het JT Gaetsewe die hoogste aantal nuwe positiewe gevalle aangeteken (21), gevolg deur Frances Baard (12), ZF Mgcawu (9), Namakwa (7) en Pixley ka Seme (1)."
"Die meeste positiewe gevalle is in die JT Gaetsewe distrik bevestig (43), gevolg deur ZF Mgcawu (33), Frances Baard (31), Pixley ka Seme (11) en Namakwa (8)."