Boere in Noord-Kaap hoopvol na goeie reëns
Jansen sê dat hulle baie dankbaar is dat reënval in meeste omgewings voorgekom het, "maar Calvinia, die sentrale Brandvlei-gedeeltes, Namakwaland en die Boesmanland, op na Poffadder toe, is nog oorgeslaan."