Browsing Tag

Upington-streekhof

Man Gevonnis Vir Verkragting

Op 29 Julie is ’n 36-jarige man in die Upington-streekhof gevonnis vir die verkragting van ’n 16-jarige vrou. ’n Woordvoerder vir die polisie, Kaptein Sergio Kock, sê die slagoffer is op 3 Julie omtrent 20:00 aan die slaap geraak by haar…

Twee vas op Upington vir gewapende roof

Die nag van 30 Julie 2019 het drie mans by 'n vulstasie 'n gewapende rooftog uitgevoer. 'n Woordvorder vir die polisie, Sersant Omphile Masegela, bevestig dat die drie mans die kassier wat aan diens was beroof het. "Hulle het kontant uit…