Met die viering van Vrouemaand vier die Noord-Kaapse Provinsiale Regering vroue wat groot vordering maak om te verseker dat hul sosio-ekonomiese geleenthede vir die bemagtiging van vroue versnel.

Die  ‘Vrou van die Dag’ Me Desery Fienies, LUR van Sport Kuns en Kultuur van die Noord-Kaap, is die vrou wat volgende gevier word.

Sy streef voortdurend daarna om jong vroue te bemagtig aangesien sy glo dat hulle hulself moet bevry, opstaan en hul regmatige plek in die samelewing moet inneem, veral in die kreatiewe en kulturele industrieë sowel as in sport.

Haar visie is om vroue in totaliteit te ontwikkel.

Written by:

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *