Alexkor beoog om op Donderdag, 4 April 2024, die omskakeling doen op die Alexkor pyplyn.

Die operasie kan meebring dat die Richtersveld munisipaliteit vir tot twee dae geen invloei vanaf Alexanderbaai mag ondervind.

Die omskakeling is om die toevoer vanaf Alexanderbaai te verhoog op ‘n meer volhoubare manier. 

Die span sal alles in hul vermoë doen om die werk so gou as moontlik af te handel om sodoende die ongerief van die Richtersveld gemeenskap te beperk.

Written by:

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *