Dinsdag (06/08/2024) het die Departement van Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme ‘n Toegang tot finansiering-betrokkenheidsessie vir Klein, medium en makro ondernemings in die Namakwa-distrik aangebied.

Hierdie sessie het op Port Nolloth in die Richtersveld munisipaliteit plaasgevind.

Die geleentheid het ‘n diverse reeks entiteite, insluitend ondernemingsontwikkelingsagentskappe en befondsingskorporasies, bymekaargebring om verskeie befondsingsgeleenthede ten toon te stel en besighede te lei om toegang tot hierdie noodsaaklike hulpbronne te verkry.

Written by:

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *