Browsing Category

Misdaad

Douglas moordverdagte inhegtenis

Ondersoekbeamptes in die SAPD het 'n 30 -jarige man inhegtenis geneem  weens die moord op Klaas Small (27). ‘n Polisiewoordvoerder in die Noord-Kaap, Kaptein Sergio Kock, het bevestig dat op 27 Januarie 2021 is die lyk van die oorledene…

Prieska verkragter agter trallies

Die SAPD in die Noord-Kaap verwelkom die vonnis van 10 jaar wat onlangs in die streekhof op Prieska aan Deon Andreas (31) opgelê is. ‘n Polisiewoordvoerder in die Noord-Kaap, Kaptein Sergio Kock, het bevestig op 19 Augustus 2016 het die…

Resin Paving bedrogspul in Namakwa

Die gemeenskap in Namakwa word gewaarsku dat daar persone is wat laatmiddag by huise opdaag om resin paving by opritte te doen. Die speurtak op Springbok bevestig egter dat dit ’n bedrogspul is. “Hulle maak hul werk in die donker…

Verkragting verdagte skoonveld!

Kimberley se eenheid vir gesinsgeweld, kinderbeskerming en seksuele misdrywe het 'n manjag van stapel gestuur ná 'n verkragtingsvoorval in Beaconsfield, Kimberley. Die soektog volg op 'n klag wat deur ’n beweerde 48-jarige…

Senior amptenare in hof

Patrick Seboko (66), 'n voormalige hoof van die departement, Kuberin Packirisamy (60), Tebogo Basil Gaborone (46), projekbestuurder vir senior bestuurders en Lizette Wyngaard (56), hoofdirekteur, handel en sektorontwikkeling, vir die…

Verkragter sluip deur venster

'n 28-jarige man sal na verwagting vandag, Dinsdag 21 September, in die Mothibistad-landdroshof op 'n aanklag van verkragting verskyn. Daar word beweer dat die verdagte op Maandag, 20 September, toegang tot die slagoffer se huis verkry…

Verdagtes verskyn in hof

Twee polisielede van 37 en 31 jaar verbonde aan Kuruman-misdaadvoorkomingseenheid sal na verwagting op Dinsdag, 21 September 2021, voor die hof verskyn op aanklagte van gewapende roof, poging tot moord en ontvoering. Die sersant en…