Namakwa Distriksmunisipaliteit het 3de agtereenvolgende Skoon Oudit ontvang.

Dit grens aan deuglike finansïele bestuur, goeie verantwoording, gemeenskap verwante spandering, en puik monitering van publieke fondse.

Die ANC in Namakwa is trots en geimponeerd met leierskap van die ANC Streeks Voorsitter mnr. Mervin Cloete.

Die bestuur van Namakwa Distriksmunisipaliteit beywer hulle tot goeie finansïele praktyke, dus verdien hulle opregte gelukwensing.

Namens die ANC in Namakwa wil hulle almal hartlik bedank vir hul bydrae tot die manjifieke oudit verslag.

Written by:

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *