Die gemeenskap van Klipfontein het gratis openbare internettoegang gekry.
Die uurlange gratis koopbewyse is beskikbaar in ‘n radius van 20 meter.
Dit is beskikbaar by Kamiesberg Munisipaliteit vir die gemeenskapskapslede onder andere, Burgerlike Samelewing, NRO’s, Sport, Kuns en Kultuur ens.
Die opgradering van die Rooiwal Biblioteek was moontlik gemaak deur Kangnas Windplaas.
Die biblioteek het ‘n nuwe laag verf ontvang, ‘n nuwe heining om die perseel te beskerm, drie bykomende skootrekenaars en opvoedkundige speelgoed.
Daar is ‘n lugversorger geïnstalleer vir verkoeling van die verseggende hitte op Rooiwal.


