Die LUR van die Noord- Kaapse departement van Onderwys Zolile Monakali het die Laerskool Buffelsrivier besoek.

Die rede vir sy besoek was om skooldrag aan verdienstelike leerders te oorhandig.

Dinsdag, 06 Januarie 2024 is ook Wêreldhardopleesdag, waar hy leerders aangemoedig het om van kleins af ‘n leeskultuur aan te kweek.

February 8, 2024

Written by:

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *