Die Namakwa Distriksmunisipaliteit is verheug om aan te kondig dat ‘n Tegniese Inter-regeringsverhoudinge (IGR) sessie tans by die Namakwa Distriksmunisipaliteit kamers aan die gang is.

Hierdie sessie bring distriksdepartemente en plaaslike munisipaliteite bymekaar, verenig onder ‘n goedgekeurde agenda wat daarop gemik is om samewerking en vooruitgang te bevorder.

Onder die bekwame leierskap van mnr. Sydney Adams, Munisipale Bestuurder van Namakwa Distriksmunisipaliteit, beloof hierdie byeenkoms om ‘n platform te wees vir betekenisvolle dialoog, strategiese beplanning en kollektiewe optrede.

 

Written by:

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *