Namakwa meld onder 3 Kovid-19 gevalle aan

 Namakwa meld onder 3 Kovid-19 gevalle aan

https://www.google.com/url?sa=i&url=https%3A%2F%2Fwww.yalemedicine.org%2Fnews%2Fcovid-19-glossary&psig=AOvVaw0RXJFeI-FjOT0-Yu-UzT0X&ust=1643876191270000&source=images&cd=vfe&ved=0CAsQjRxqFwoTCJj985rK4PUCFQAAAAAdAAAAABAD

Die Minister van gesondheid, het die nuwe Kovid-19 gevalle bekend gemaak.

Die Namakwa distrik het 3 nuwe gevalle aangeteken het, wat toegeken is aan Hantam (2) en Karoo Hoogland (1).

Die Namakwa distrik, se kumulatiewe totaal staan op 16 322, met 14 596 genesings en die sterftes op 312, en met 1 414 aktiewe gevalle.  

Die Noord-Kaap se nuwe KOVID-19 gevalle is 13, wat die totaal te staan bring op 108 471.

Die sterftes weens KOVID-19-komplikasies staan op 3 212.

Die genesings ten opsigte van die virus is 98 827 en die provinsie het 6 432 aktiewe gevalle.

Bernadine Hearn

Related post