Gesondheid/Covid-19 Namakwa distrik teken 11 nuwe Covid-19 aan Bernadine Hearn Mar 8, 2021 0 'Die sterftes in die distrik staan op 32, dit laat die distrik met 502 aktiewe gevalle.'
Gesondheid/Covid-19 Namakwa distrik 16 nuwe Covid-19 gevalle aangemeld Bernadine Hearn Mar 4, 2021 0 Nama Khoi regsgebied se totale Covid -19 gevalle is 2 084, 1 791 genesings, 14 streftes met 279 aktiewe gevalle.
Gesondheid/Covid-19 Namakwa distrik teken een nuwe Covid-19 geval aan Bernadine Hearn Mar 3, 2021 0 Die Namakwa distrik se kumulatiewe totaal staan op 3 738, met 3 199 herstellings.
Gesondheid/Covid-19 Meeste Covid-19 gevalle vir Kamiesberg plaaslike munisipaliteit aangeteken Bernadine Hearn Feb 22, 2021 0 "Vyf gevalle is egter in die Nama Khoi regsgebied bevestig, twee vir Hantam, en vyf in die Richtersveld plaaslike munisipaliteit."
Gesondheid/Covid-19 Nama Khoi bevestig 10 nuwe Covid-19 gevalle Bernadine Hearn Feb 16, 2021 0 "10 Nuwe gevalle van Covid-19 is in die Nama Khoi regsgebied bevestig, een in Kamiesberg en twee in die Richtersveld plaaslike munisipaliteit."
Nuus Nama Khoi regsgebied 5 nuwe Covid-19 gevalle bevestig Bernadine Hearn Feb 15, 2021 0 "5 Nuwe gevalle van Covid-19 is in die Nama Khoi regsgebied bevestig en drie vir die Hantam plaaslike munispaliteit.
Nuus Nama Khoi regsgebied meeste Covid-19 gevalle in Namakwa distrik aangeteken Bernadine Hearn Feb 5, 2021 0 "Die Nama-Khoi regsgebied se kumulatiewe aantal positief bevestigde gevalle van Covid-19 staan tans op 1 896, met 1 545 genesings."
Nuus Nama Khoi bevestig een nuwe Covid-19 geval Bernadine Hearn Feb 3, 2021 0 "Die regsgebied se Covid-19 verwante dodetal bly onveranderd op 14."
Gesondheid/Covid-19 Minder as 100 nuwe Covid-19 gevalle in Noord-Kaap bevestig Marsilino MacDonald Jan 27, 2021 0 "Die laaste keer dat die Noord-Kaap minder as 100 nuwe gevalle per dag aangekondig het, was op 05 Januarie 2021."