Die Noord-Kaapse provinsiale regering het op Donderdag, 18 Januarie 2024, ‘n behuisingsprojek van R1 miljard van stapel gestuur wat meer as 4 000 huise sal laat bou.

As Provinsiale Regering het hul hulself ‘n teiken gestel om 25 000 persele te diens en tot op hede is meer as 18 000 gediens.

“Die R1 Biljoen Behuisingsprojek is die tweede fase waar ons die huise gaan bou.”

Hierdie huise sal regdeur die provinsie gebou word.

Written by:

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *