Ooplyn
Ooplyn
Pella water krisis raak al hoe erger wat is die oplossing?
Loading
/

Water raak elke huis.Ooplyn bring die gesprek na die ateljee met Raadslid Cia Bock, saam met Ishmael Kolberg, Tegniese Voorman, en Protea Leserwane, Munisipale Bestuurder. Luister hoe uitdagings, verduidelikings en moontlike oplossings rondom waterdienslewering in Pella oop en eerlik bespreek word.

Written by:

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *