Radio NFM Podcast
Radio NFM Podcast
SAPS Ontmoet & Groet-program
Loading
/

Robin-Lee Milford gesels met die Stasiekommissaris van SAPD Aggeneys, Kaptein Bekker, as deel van die SAPD Namakwa Meet and Greet-inisiatief, onder leiding van Distrikskommissaris Brigadier Schalk Andrews. Hierdie deurlopende inisiatief het ten doel om die Suid-Afrikaanse Polisiediens nader aan gemeenskappe te bring deur oop kommunikasie te bevorder, vertroue te versterk en die korporatiewe beeld van die SAPD regoor die Namakwa-distrik te versterk.

Attachments

Written by:

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *