Radio NFM se 21ste bestaansjaar vieringe klink na ‘n groot samekoms vir die luisteraar, en gaan plaavind in November en dat gaan oor drie dae gebeur vanaf 15de tot die 17de.

‘n Skaapveiling direk op die klankgolwe van Nfm is een van die opbouende projekte na ‘n opwindende gebeurtenis vir die gemeenskap.

Die spesiale regstreekse skaapveiling gaan vandag tydens die Hamba Khaya program plaasvind, tussen 5uur en 6uur en is nog ‘n wonderlike manier om fondse in te samel en betrokkenheid van die luisteraars te bevorder.

Die veilig gaan waargeneem word Dewald Rooi en Raymond Vollmer.

Dit sal beslis ‘n bederf wees om ‘n pragtige vetgevoerde skaap te wen vir u en u gesin.

Written by:

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *