Wêreldradiodag, word vandag gevier en is ‘n geleentheid om radio as medium te vier.

Dit is ‘n kans om internasionale samewerking tussen radio-uitsaaiers te bevorder, om groot netwerke en plaaslike radiostasies aan te moedig om toegang tot inligting en vryheid van uitdrukking te bevorder.

Wêreldradiodag het ‘n aantal doelwitte, naamlik: om bewustheid onder die algemene publiek en die media te kweek oor die waarde van staatsdiensklank; om besluitnemers aan te moedig om gratis, onafhanklike, pluralistiese radio te bevorder en om netwerke en internasionale samewerking tussen uitsaaiers te versterk.

Vandag gaan Radio Nfm saam met die gemeenskap van Carolusberg kuier om die gemeenskap die gevoel, opvoeding, kennis en praktiese kant van radio te leer ken.

Written by:

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *