Die Burgemeester van die Richtersveld munisipaliteit, Cornell Knoph en die Raad het as deel van die Back to School Program, sportdrag en skryfbehoeftes aan twee skole se leerders in die munisipaliteit oorhandig.

Die twee skolle is Elizabeth Wimmer Primêre Skool op Lekkersing en Gaffie Maree Primêre Skool op Alexanderbaai.

“Dankie aan al die onderwysers wat so ‘n belangrike rol in die lewens van ons kinders speel. Ons waardeer julle toewyding,” het die burgemeester gesê.

Written by:

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Skip to content