Browsing Tag

Donkerhoek

ANC President besoek Sol-plaatjie

Die president van die African National Congress, Cyril Ramaphosa, lei vandag 11 Oktober die ANC-veldtogroete in die provinsie. Ramaphosa sal deur die provinsiale voorsitter, dr. Zamani Saul, die Provinsiale Sekretaris Cde. Deshi Ngxanga…

Polisiehond keer moordverdagte aan

Die patrolliehond van Hartswater se K9 -eenhed, Sem, het sy swemkuns vertoon toe hy 'n voortvlugtige moordverdagte in die Hartsrivier, naby Pampierstad, aangekeer het. Die SAPD in Hartswater het 'n soektog geloods na die 31-jarige verdagte…