Browsing Tag

Galeshewe

Man geboei weens dwelmhandel

"Tydens 'n deursoekingsproses het die polisie tik, khat, ander dwelmmiddels, twee silwer weegskale, een glasplaat, ’n silwerlem en leё deursigtige plastieksakkies op die perseёl ontdek."