In die jongste verslag periode wat deur die ministerie van gesondheid aangekondig was, het die Namakwa distrik geen nuwe Kovid-19 gevalle aangeteken. 

Die Namakwa distrik se totaal bly dus onveranderd op 16 374, die genesings 15 080, waarvan die sterftesyfer op 312 staan, met 982 aktiewe gevalle. 

Die Noord-Kaap se nuwe KOVID-19 gevalle is 14, wat die totaal te staan bring op 108 656.

Die sterftes weens KOVID-19-komplikasies staan op 3 213.  

Die genesings ten opsigte van die virus is 102 853 en die provinsie het 2 590 aktiewe gevalle.

Written by: