Nuus Nama-Khoi regsgebied se krane loop droog. Rene Cloete Feb 8, 2021 0 "Water toevoer behoort vandag terug te wees indien alles volgens beplanning verloop."
NFM Podgooi: NFM gesels met Nama Khoi rakende uitdagings met krag-aankope Marsilino MacDonald Dec 13, 2020 0 "Verteenwoordigers van die Nama Khoi plaaslike munisipaliteit, het gister tydens 'n amptelike NFM-onderhoud baie meer duidelikheid kom gee, oor uitdagings wat inwoners ervaar met krag-aankope."
Kerslig-Bidsessie vir families wat geraak word deur COVID-19 Bernadine Hearn Aug 24, 2020 0 "Die totaal coronavirus gevalle in die Nama Khoi distrik is 213 en 146 pasiënte het van die virus herstel."
‘COVID-19 g’n kinderspeletjie’ Bernadine Hearn Aug 5, 2020 0 "Dit wil voorkom asof Namakwalanders vergeet het dat COVID-19 nie kinderspeletjies is nie."
Twee nuwe COVID-19 verwante sterftes in die Noord-Kaap aangekondig Bernadine Hearn Jul 27, 2020 0 "Die department het hul medelye aan die families betoon en die gesondheidswerkers bedank wat die pasiënte verpleeg het."
Twee nuwe COVID-19 gevalle vir die Namakwa distrik bekend gemaak Bernadine Hearn Jul 1, 2020 0 "Die Noord-Kaap het nou dus 276 aktiewe COVID-19 gevalle."