Browsing Tag

Northern Cape

Roodepan verdagte in hegtenis

'n 39-jarige wat inhegtenisneming ontduik het in verband met sake wat wissel van verkragting, roof, diefstal en die hantering van dwelms, is uiteindelik agter tralies. Volgens Kaptein Olebogeng Tawana is die verdagte gister, 17 Oktober…

#PasBekend: Nuttabooi-myn Reddingsplan

Die volgende Nuttabooi-myn reddingsplan is uitgreik deur Nama Khoi Munisipaliteit. Die Burgemeester van Nama Khoi Munisipaliteit het vanoggend vergader met rolspelers rakende die Nuttaboy ongeluk. Rolspelers was onder andere die Noord…

Moord en Versekeringsbedrog op Douglas

'n 30 jarige man is in hegtenis geneem vir die moord op ’n 27 jarige man. Op 27 Januarie 2021 is die lyk van die oorledene deur 'n verbyganger in op Breipaal, Douglas, ontdek. Op 29 September 2021 het die polisie inligting opgevolg en die…