Tweede golf van COVID-19 infeksies tref Suid-Afrika Marsilino MacDonald Dec 10, 2020 0 "Ons jongste statistieke bevestig egter dat die land nou in 'n tweede golf van COVID-19 infeksies verkeer."
Premier Saul bring hulde aan ontslape LUR Mac Jack Marsilino MacDonald Aug 17, 2020 0 "Jack het in die Noord-Kaap gedien as lid van die provinsiale wetgewer; LUR vir vervoer, veiligheid en skakeling; LUR vir finansies, ekonomiese ontwikkeling en toerisme; LUR vir gesondheid, en LUR vir onderwys."
Noord-Kaap COVID-19 gevalle steek 1000-kerf verby Bernadine Hearn Jul 10, 2020 0 "Die Minister het ook aangekondig dat die totale aantal mense wat positief in die Noord-Kaap getoets het, 1 039 is."