"Lapmaskers het die potensiaal om die verspreiding van die virus te verminder en die pandemie te beheer. Mense wat nie die regulasies nakom nie, kan vervolg word."
"Ons voel steeds dat dit veilig en nodig is om vriende en familie te besoek, godsdiensdienste by te woon en na partytjies te gaan. Maar dit is 'n tyd van gevaar."
"Die Distriksontwikkelingsmodel propageer minder raadsaalvergaderings en die implementering van praktiese oplossings vir die sosio-ekonomiese uitdagings, wat gemeenskappe in die gesig staar."