Vedanta Zinc International is trots op hul voortgesette vennootskap met die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens (SANBS).
Die myn het Aprilmaand afgesluit met ‘n yslike 71 bloedeenhede van hul Vedanta Zinc International-eenhede, insluitend hul korporatiewe kantoor in Johannesburg en die Swartberg.
In ‘n interessante feit wat deur VZI gedeel word, het hulle gesê dat sinkoksied wyd gebruik word in die vervaardiging van produkte soos verf, skoonheidsmiddels, farmaseutiese produkte, plastiek, ink, seep, batterye, tekstiele en elektriese toerusting.