“Die Namakwa Distriksmunisipaliteit se Kantoor van die Uitvoerende Burgemeester, mnr. Mervin Cloete is verheug om ‘n merkwaardige prestasie aan te kondig. Die Klas van 2023 Matrikulante het ‘n uitstaande 81.6% slaagsyfer behaal. Ons wens hierdie ywerige studente hartlik geluk en is bly om te deel dat Namakwa die topposisie op die provinsie se lys. Hierdie prestasie is ‘n bewys van die toewyding en harde werk van ons studente, opvoeders en die hele gemeenskap. Saam vier ons hierdie akademiese sukses en sien uit na voortgesette uitnemendheid in onderwys”, het die NDM gesê.

Written by:

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *