’n 27-Jarige man van Prieska in die Noord-Kaap, Hatley Pethlo, wat daarvan aangekla word dat hy sy meisie vermoor het, is op Dinsdag, 10 Januarie 2023, borgtog van R1 000 toegestaan.

Pethlo het hierdie week sy eerste hofverskyning gemaak, vir die wrede moord op die 28-jarige Izandra De Bruin.

‘n Woordvoerder vir die polisie, Kaptein Olebogeng Tawana, het bevestig dat die verdagte De Bruin op Sondag, 08 januarie 2023, in Prieska doodgesteek het.

Die saak is intussen uitgestel tot 24 Januarie en die polisie se onderdoeke duur voort.

Written by:

Catch Marsilino LaPont weekdays between 06H00 - 09H00, on Morning Joy! LaPont is a radio news anchor, radio journalist and presenter.

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *