"Verteenwoordigers van die Nama Khoi plaaslike munisipaliteit, het gister tydens 'n amptelike NFM-onderhoud baie meer duidelikheid kom gee, oor uitdagings wat inwoners ervaar met krag-aankope."
"Beurtkrag sal vanaf sesuur (18:00) tot half nege vanaand (20:30), in Nama Khoi-, Kamiesberg-, Richtersveld- & Hantam munisipale areas ingestel word. "
"Eskom het kliënte aangespoor om hul blitslyn by, 08600 37566 te kontak; wanneer hulle probleme ondervind, soos voortdurende staking van elektrisiteit of wanneer hulle onveilige en onwettige verbindings in hul gemeenskappe wil aanmeld."