Vedanta Zinc International se Gamsberg-bedrywighede het hul jaarlikse Seisoen van Uitsonderlike Sorg-veldtog afgeskop. 

Dit is ‘n tweedaagse Veiligheidsteater, regoor die Plant- en Mynbougebiede, om die Gamsberg Veiligheid Lewensredding Goue Reëls te herbevestig soos die feesseisoen nader.

“Ons veldtog fokus daarop om kollegas te herinner aan die belangrikheid daarvan om werk op ‘n veilige manier uit te voer om te verseker dat ons elke dag veilig huis toe gaan,” het die mynreus gesê.

Written by:

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *