Vedanta Zinc International wil graag die gemeenskappe in die Khai Ma munisipaliteit bedank vir hul bywoning by die Maatskaplike Arbeidsplan.

Dit het plaasgevind in Pella, Pofadder, Witbank, Onseepkans, en Aggeneys.

Na die konsultasies het Black Mountain Myn die terugvoer en versoek vir die aanbieding van die SLP-afsluitingsverslag in ag geneem.

‘n Datum vir hierdie gesprekke sal mettertyd gekomunikeer word, sodra die myn die Reguleerder, Departement van Minerale Hulpbronne en Energie geraadplaag het.

“Wees asseblief op die uitkyk vir hierdie kommunikasie via Gemeenskapskakelbeampte kantore, sosiale media en radio,” het Black Mountain Myn gesê.  

Written by:

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *