Nuus Gemeenskap van Pella sê nee vir voorafbetaalde waterstelsel Bernadine Hearn Mar 11, 2021 0 'Verder verwag die raadslede dat die gemeenskap moet stilbly en die voorafbetaalde waterstelsel aanvaar.'
Nuus OPVOLG: Myn toon vordering met soeke na verlore mynwerker Marsilino MacDonald Feb 9, 2021 0 "Die roste weeg omtrent 600 ton, maar die myn se soek-en-reddingspan kon tot 150 meter in die mislukte gebied vorder."
Nuus Chemiese stoor op Gamsberg-myn in brand verwoes Marsilino MacDonald Feb 2, 2021 0 "Die myn se brand- en reddingspanne kon die brand 'n uur later, om 20H00 blus."
OPVOLG: Gamsberg-myn soek onverpoosd na vasgekeerde mynwerker Marsilino MacDonald Nov 25, 2020 0 "Die mynbestuur sê hulle soek 24/7 en sal alles in hul vermoë doen, om die laaste mynwerker op te spoor."