Vedanta Base Metals Hoof uitvoeredende beampte, Chris Griffith het by hul Black Mountain-kompleks ‘n opwinde week aangebied.

Dit was ‘n drie dae besoek wat samewerkend en boeiend was.

Dit vorm deel van sy kwartaallikse terreinbesoeke, met inspirerende gesprekke om die werkplek te bevorder, gemeenskappe en die planeet vir goed te transformeer. 

Written by:

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *