Die Noord- Kaapse Premier, Dr. Zamani Saul, het die Gradeplegtigheid van 64 Henrietta Stockdale Verpleegkollege-studente waargeneem in Kimberley.

Die jaarlikse gradeplegtigheid vat die Henrietta Stockdale Verpleegkollege, wat internasionaal erken word, gaan voort om verpleegsters van ‘n hoë kaliber op te lewer.

Die meerderheid van die verpleegsters wat gegradueer het, is by gesondheidsfasiliteite regdeur die provinsie geplaas en is gereed om die mense van die Noord-Kaap te dien.

Die Premier het die leierskap van die Kollege bedank vir hul volgehoue pogings om werklik die lewens van die mense van die Noord-Kaap te verbeter.

Written by:

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *