Die wyksraadslid vir wyk 4 in die Kamiesberg plaaslike munisipaiteit, Raadslid Brandon Brandt, het gister (24 Januarie 2024) sy wyk (Rooifontein, Nourivier en Paulshoek) se laerskole besoek as deel van sy oorsig rol.
Tydens hierdie besoek het hy koopbewyse oorhandig aan die verskillende die skole.
Hy het sy dankbaarheid uitgespreek teenoor Vernon Taxis wie die koopbewyse geskenk het.



