Die Namakwa-distriksmunisipaliteit het ‘n suksesvolle raadsvergadering gehou waar die bywonende 16 raadslede, betyds konsensus bereik het oor die daaglikse prosedures met betrekking tot dienslewering.
Dit het Donderdag (29 Augustus2024) by die distriksmunisipaliteit se raadsaal plaasgevind.
Die onderwerp van die Namavestigingsreis is bekendgestel toe hulle die uitgesoekte paar lede bespreek het wat genooi is en dit het die geleentheid geskep vir die uitvoerende burgemeester, mnr. Mervin Cloete om sy belangstelling aan tradisionele leierskap betuig.
Cloete het die punt dat die Nasionale wetgewing kan voorsiening maak vir ʼn rol vir tradisionele leierskap as ʼn instelling op plaaslike vlak betreffende aangeleenthede wat plaaslike gemeenskappe raak, opgehaal.
Verder, terwyl ‘n kort oorsig oor die munisipaliteit se prestasie verslag deur die munisipale bestuurder, was deur mnr. Sydney Adams, gedeel.
Hy het aan die lig gebring dat hoewel die meeste daarvan reeds in vorige raadsvergaderings bespreek is, hulle nie veel vordering spesifiek gesien het wat KPI’s betref nie.
Volgens die munisipale bestuurder kan die gebrek daaraan direk neerkom op die gebrek aan bywoning van spesiale raadsvergaderings van verskeie staatsdepartemente wat dus veroorsaak dat kommunikasie ontbreek.
‘n Nuwe tariewelys was ook aan die raadslede teenwoordig voorgehou waarvan hul goedkeuring daarvoor aangemoedig was met die motivering dat dit die munisipaliteit in staat sal stel om sekere dienste te lewer sodat die munisipaliteit inkomste kan genereer.
Invordering van fondse wek steeds kommer.

Written by:

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *