Noord-Kaapse Provinsiale Regering is geskeduleer om 2023 Vrouedag in Port Nollorth in die Richtersveld-munisipaliteit te herdenk.

Die geleentheid sal herdenk word onder die tema “Versnelling van sosio-ekonomiese geleenthede vir vrouebemagtiging”.

Die hoof spreker by die geleentheid sal wees die Noord- Kaapse premier dr. Zamani Saul. Premier Saul sal vergesel word deur die LUR vir Sport, Kuns en Kultuur, me. Desery Fienies, saam met ander lede van die Uitvoerende Raad en plaaslike leierskap.

Written by:

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *