Terwyl ons Vrouemaand vier, vereer en vier die Noord-Kaapse provinsiale regering vroue wat groot vordering maak om te verseker dat die regering sosio-ekonomiese geleenthede vir die bemagtiging van vroue versnel.

“Woman Of The Day” LUR Fufe Makatong wat verantwoordelik is vir die Noord-Kaapse departement van paaie en openbare werke is die eerste fokus op vroue in die provinsiale regering.

Gebore in die Noord-Kaap, glo LUR Makatong dat die skep van geleenthede en bemagtiging van vroue, jeug en mense met gestremdhede nie begin en stop by opleiding en vaardigheidsontwikkeling nie, maar deur regeringsbeleide, wat volle deelname van vroue in die bestuur van ‘n inklusiewe ekonomie deur verskeie intervensies.

Written by:

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *