Die Kommunikasieforumvergadering is gelei deur burgemeester Knoph by Richtersveld Munisipaliteit Raadsale, Port Nolloth.
Burgemeester Knoph het Port Nolloth-stasiebevelvoerder Kolonel Moyo gelukgewens met die uitstaande prestasie as die beste Polisiestasie in Suid-Afrika.
Tydens die ontmoeting was daar ‘n oomblik van stilte gehou vir die soektog van die 7 jarige dogter Joslin Smith, van Saldanhabaai, steeds aan die gang is.
Verskeie rolspelers het aktiwiteite gelys wat in gemeenskappe plaasvind, uitdagings geïdentifiseer en mylpale aangekondig wat tot dusver bereik is.




















