Dina Beukes groet gesondheidsdepartement Na byna 50-jaar
Na sy getrou vir 'n hele 45-jaar die Departement van Gesondheid en haar mense bedien het, is Dina Beukes gereed om haar goue jare met albei arms te omhels!
Beukes was die Distriksbestuurder van die Namakwa Distrik se Departement van…