Browsing Tag

SAPS

#PasBekend: Nuttabooi-myn Reddingsplan

Die volgende Nuttabooi-myn reddingsplan is uitgreik deur Nama Khoi Munisipaliteit. Die Burgemeester van Nama Khoi Munisipaliteit het vanoggend vergader met rolspelers rakende die Nuttaboy ongeluk. Rolspelers was onder andere die Noord…

Moord en Versekeringsbedrog op Douglas

'n 30 jarige man is in hegtenis geneem vir die moord op ’n 27 jarige man. Op 27 Januarie 2021 is die lyk van die oorledene deur 'n verbyganger in op Breipaal, Douglas, ontdek. Op 29 September 2021 het die polisie inligting opgevolg en die…

Elf gesoekte verdagtes vas

Die Roodepan speurders het 'n opsporingsoperasie uitgevoer wat tot die inhegtenisneming van 11 verdagtes gelei het. ’n Polisiewoordvoerder, Kaptein Sergio Kock, sê vroeër vandag het polisielede op niksvermoedende gesoekte verdagtes by…

Nuttabooi myn ineenstorting

Die munisipale bestuurder, Samantha Titus, bevestig dat ’n ineenstorting op Nuttabooi myn plaasgevind het. Inligting rondom hierdie voorval is egter nog baie vaag. “Ek kan nog niks bevestig op hierdie stadium nie,” sê Kaptein Van der…

Vermisde persoon op Grobelaarshoop

Die SAPD op Groblershoop vra hulp in die soektog na die 21 jarige Herchelle Freeman. Herchelle is laas op 05 Oktober 2021 by die Gariep Plakkerskamp op Groblershoop gesien volgens ’n polisiewoordvoerder Kaptein Sergio Kock. Hy het…

Resin Paving bedrogspul in Namakwa

Die gemeenskap in Namakwa word gewaarsku dat daar persone is wat laatmiddag by huise opdaag om resin paving by opritte te doen. Die speurtak op Springbok bevestig egter dat dit ’n bedrogspul is. “Hulle maak hul werk in die donker…