Namakwa-distrik nuwejaar op ‘n effense negatiewe noot binneggaan
"Tussen 10 en 16 Januarie was daar ‘n totaal van 615 positiewe Covid-19 gevalle aangemeld, tussen 17 en 23 Januarie het die distrik 346 gevalle bevestig, wat dui op ‘n afname van 41.7%."