Die Wysigingswetsontwerp op basiese Onderwyswet, 576, (B2B 2022), dien tans voor die Noord-Kaapse Provinsiale wetgewer en insette wat aan die NRVP voorgelê sal word vir oorweging.

‘n Uitnodiging word gerig na die openbare verhoor oor die Wetsontwerp aangesien die Noord-Kaapse Provinsiale Wetgewer daarna streef om insette van belanghebbendes in die provinsie te werf.

Die verhoor vir Springbok sal plaasvind op 23 Februarie 2024, in die Bergsig Libra Saal om 10:30.

Written by:

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *