Black Mountain Myn nooi die Khai Ma-gemeenskappe om die Gemeenskap Maatskaplike en Arbeidsplan -konsultasiesessies in hul onderskeie dorpe by te woon.

Die gemeenskappe sal die geleentheid het om deel te neem aan die formulering van die nuwe Maatskaplike en Arbeidsplan 2024-2029.

Die vergaderings sal soos volg verloop. Maandag (11/11/2024) het dit plaasgevind op Onseepkans in die Melkbosrand gemeenskapsaal tussen 09uur en 11uur, Viljoensdraai om 13h30 het dit geëindg in die Sending gemeenskapsaal tussen 14h00 en 16h00.

Woensdag (12/11/2024) Witbank gemeenskapsaal tussen 10uur en 12uur en Aggeneys Rec Club tussen 16h30 en 18h30.

Donderdag (14/11/2024) sal dit plaasvind in die Pofadder gemeenskapsaal tussen 10uur en 12uur en Pella gemeenskapsaal tussen 2uur en 4uur.

Written by:

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *