Die Copper 360-mynmaatskappy wat in Nabapeep gesetel is, sal ongeveer 30 studente by die nuwe gevestigde mynskool by Concordia verwelkom.

Quinton Adams het gesê hulle erken dit is ‘n massiewe progressiewe stap vir die streek.

Die jeug in die Namakwa-distrik het ‘n geleentheid gekry om hul vaardighede te verbeter.

Adams het sy dank aan die voorsitter Shirley & Hoof Uitvoerende Operateur: Jan Nelson oorgedra vir die baanbrekende inisiatief. 

Written by:

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *