Die Black Mountain Mine Complex se jaarlikse katarak program geborg deur Cataract Eye Surgery Program word uitgevoer in samewerking met die Suid-Afrikaanse Nasionale Raad vir Blindes sowel as die Noord-Kaapse Provinsiale en Distriksdepartement van Gesondheid.

Hierdie jaar begin die program in September en die mynmaatskappy nooi alle gemeenskapslede wat met katarak sukkel om by hulle aan te sluit in die volgende dorpe vir voorafkeuring.

Vandag begin die voorafkeuringsproses in die Khai Ma plaaslike munisipaliteit, in die Pofadder-gemeenskapsaal, en môre in Nama Khoi plaaslike munisipaliteit, in die Nababeep-gemeenskapsaal.

Written by:

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *