Die Khai-Ma plaaslike munisipaliteit het die burgemeesters Imbizo uitgestel wat veronderstel was om volgende week plaas sou vind.
Die Burgemeester, me Estelle Cloete, nooi die publiek uit om die geleentheid by te woon, waar sy deur staatsdepartemente vergesel sal word.
Op Poffader sal dit 14 November om 11:00 in die Blyvooruitsig Gemeenskapsaal plaasvind, die 15de Onseepkans in die Gemeenskapsaal, Aggeneys sal dieselfde dag om 17:00 by die Noord REC Klub wees.
Witbank-gemeenskap gaan die 16de November om 10:00 by die Klinieksaal wees en die inwoners van Pella sal dit om drie-uur die middag in die gemeenskapsaal plaasvind.
