Die Noord- Kaapse department van onderwys het vandag Hoërskool Nababeep besoek.
Die department het die hoërskool geluk gewens met die toekenning as die mees verbeterde hoërskool in die 2023 Matriek-uitslae.
Die matriekslaagsyfer het van 40,9% in 2022 tot 83,3% in 2023 gestyg.





